So maak ‘n goeie Fondsbestuurder
Die afgelope 12 maande was besonders interressant omdat dit duidelik die wispelturigheid van beleggers se psigologie ontbloot. Die oormate beleggers is emosie gedrewe, terwyl die korrekte beleggingsstrategie met fundamentele inligting behoort te werk. (more…)