Belê slim

Belê slim

Dikwels weet werknemers nie dat addisionele bydraes tot aftrede in hulle voorsorg– en pensioenfonds kan maak nie. Jy hoef dus nie ‘n addisionele annuiteit uit te neem as jy ekstra wil belê nie.

‘n Addisionele annuiteit maak net sin as jy ‘n ander inkomste buiten jou salaris het. Dit sal jou ‘n addisionele belasting-aftrekking gee.

As jy meer wil belê, maak seker van die volgende:

  • Beleggingsgroei – jy het ‘n opsie waar jy jou geld binne jou voorsorg– en pensioenfonds wil belê. Dalk het jy nodig om na ‘n ander beleggings-portefeulje te skuif;
  • Beleggingskostes – nie al die beleggingsopsies se kostes is dieselfde nie. Onthou, hoe meer kostes hoe minder gaan vir aftrede.

 

Om slim te belê, neem ten minste jaarliks kennis van die koste en die groei op jou belegging. Maak dan ook, naas jou aftree-beplanning, voorsiening vir korttermyn beleggings vir jou lewensdoelwitte. Jy moet nou ook leef….

(Vierde Kwartaal 2014)

 

Share this post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *