Bloudruk

Bloudruk


Project Description

  • 0
  • June 3, 2013

Bloudruk is ‘n Bybelstudie-boek wat deur groepe of individue gebruik kan word. Dit is ‘n werksboek waar die leser deur middel van eksegetiese en kultuurhistoriese feite begelei word om te verstaan dat God sorg in ‘n wêreld waar almal moet spook om kos op die tafel te sit. Die vertroue in God se sorg is ‘n voorvereiste vir enige mens wat in ‘n gesonde verhouding met geld wil staan.