Utopia

Utopia


Project Description

  • 0
  • June 3, 2013

Utopia is ‘n hoë definisie DVD geskiet by die Groot Gat van Kimberley. Die delwers van ouds het waarskynlik gemeen dat welvaart geleë is in die gat waar die diamante uitkom. In hierdie DVD word verskillende stilhouplekke in die museum-dorp die sleutel wat ware welvaart oopsluit.